1
/
of
1
Waag'Hals (M) – geïnspireer deur Azzaro The Most Wanted
Waag'Hals (M) – geïnspireer deur Azzaro The Most Wanted
Regular price
R 120.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 120.00 ZAR
Taxes included.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Waag'Hals – geïnspireer deur Azzaro The Most Wanted
'n Intense, gewaagde en onweerstaanbare geur vir die man wat nie bang is om kanse te vat nie. Die geur open met pittige kardemom, ontwikkel in 'n warm, soet hart en eindig met 'n diep, houtagtige basis wat selfvertroue uitstraal.
Geurnote:
Topnote: Kardemom
Hartnote: Toffee-karamel
Basisnote: Amberhout
Beskrywing:
'n Ryk, warm en verleidelike geur vir die Waag'Hals wat altyd die aandag trek. Die kombinasie van pittige speserye, soet karamel en kragtige houtnote skep 'n moderne, manlike geur met uitstekende uithouvermoë. 🔥🖤✨🎯
Share
