1
/
of
1
Skandaaltjie (D) - geïnspireer deur Jean Paul Gaultier Scandal
Skandaaltjie (D) - geïnspireer deur Jean Paul Gaultier Scandal
Regular price
R 120.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 120.00 ZAR
Taxes included.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Skandaaltjie – geïnspireer deur Jean Paul Gaultier Scandal
’n Verleidelike, soet en gewaagde geur wat selfvertroue en vroulikheid uitstraal. Die geur open met helder sitrusnote, ontwikkel in ’n heerlike heuning-hart en eindig met ’n warm, romerige basis wat lank op die vel bly.
Geurnote:
Topnote: Bloedlemoen, Mandaryn
Hartnote: Heuning, Jasmyn, Gardenia, Perskeblom
Basisnote: Patchouli, Karamel, Byewas
Beskrywing:
’n Soet, sensuele en onweerstaanbare geur vir die Skandaaltjie wat oral koppe laat draai. Die kombinasie van goue heuning, elegante blomme en warm karamel skep ’n luukse geur wat speels én verleidelik is. 🍯🌸✨💛
Share
