Me'Vrou (D) - geïnspireer deur Burberry Her
Me'Vrou (D) - geïnspireer deur Burberry Her
Couldn't load pickup availability
Me'Vrou is 'n moderne, elegante en vroulike inspirasie van Burberry Her – 'n vars, vrugtige en poeierige geur met 'n sagte, selfversekerde karakter.
Geure & Reuke:
Top: Sappige swartbessie (blackcurrant), mandaryn en aarbei – gee 'n helder, soet en vrugtige opening wat vrolik en aanloklik is.
Hart: Delikate viooltjie, jasmyn en roos – 'n poeierige, blomagtige hart wat vroulik en elegant ruik.
Basis: Romerige muskus, houtnote en sagte amber – droog af in 'n skoon, poeierige en warm basis wat gemaklik en lankhoudend is.
Algehele indruk: Me'Vrou ruik soos 'n soet, poeierige vrugte-bloem wolk met 'n sagte muskus-gloed – modern, vroulik en baie draagbaar. Dit het daardie "Her" vibe: selfversekerd, elegant en effens soet, maar nie te swaar nie. Perfek vir daggebruik, kantoor of enige tyd as jy elegant en approachable wil ruik. 🍓🌸✨
Share
