{"product_id":"madeliefie-d-inspirasie-van-marc-jacobs-daisy","title":"Madeliefie (D) - geïnspireer deur Marc Jacobs Daisy","description":"\u003cp\u003eMadeliefie is 'n vars, vrolike en vroulike inspirasie van Marc Jacobs Daisy – ’n ikoniese, ligte blomagtige geur met ’n speelse, skoon en jeugdige karakter.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGeure \u0026amp; Reuke:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTop: Groen violet leaf, sappige aarbei en bloed-grapefruit – gee ’n helder, vars en effens groen-vrugtige opening wat dadelik vrolik en skoon ruik.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHart: Delikate viooltjie, romerige gardenia en sagte jasmyn – ’n ligte, poeierige en elegante blomhart wat vroulik en lugtig is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBasis: Sagte muskus, wit hout en romerige vanielje – droog af in ’n skoon, poeierige en warm vel-reuk wat gemaklik en lankhoudend is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAlgehele indruk: Madeliefie ruik soos ’n vars veld vol madeliefies met soet aarbei, groen blare en ’n sagte poeierige blomwolk – lig, speels, romanties en baie approachable. Dit gee daardie klassieke Daisy-vibe: skoon, jeugdig en optimisties. Perfek vir daggebruik, lente\/somer of wanneer jy iets lig en vrolik wil dra. 🌼🍓✨\u003c\/p\u003e","brand":"HoeHKoeR Parfuum ","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49156650172668,"sku":"DAMES","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0807\/7567\/6156\/files\/Madeliefie.png?v=1780829865","url":"https:\/\/hoehkoerparfuum.co.za\/products\/madeliefie-d-inspirasie-van-marc-jacobs-daisy","provider":"HoeHKoeR Parfuum ","version":"1.0","type":"link"}